Geskik vir ouderdomme 2-4
Hierdie ritmiese konsepboek maak leer lekker! Chrissie die leeu word gepla deur ’n vlooi wat alte rats rondspring, en sommer so word konsepte soos voor, agter, bo en onder op ’n speelse manier bekendgestel. ’n Vrolike, prettige storie wat jong lesertjies laat lag terwyl hulle leer.











Reviews
There are no reviews yet.